Thursday, February 18, 2010

Ek is baie besig!!!

ek moet nou hierdie week 'n storie tik vir my afr juffrou. ek moet 30 bladsye tik. nou dit is mos nie reg nie? so ek gaan net 25 bladsye tik. ek het al 15 bladsye. so hou vir my duim vas lat ek nog net tien bladsye moet tik. as julle kan, kan julle net vir my idees gee vir die res van my storie?

P.S ek kon nie die hele maand eneige iets skryf nie want ons het nie internet nie. ek het al ons "bundels" gebruik vir musiek. sorry dalk volgende maand wanneer onsd weer bundels kry. dan sal ek 'n storie op sit. dalk my storie van 25 bladsye.

No comments:

Post a Comment