Thursday, February 26, 2009

Die prins en die lelike meisie!

DIE PRINS EN DIE LELIKE MEISIE!
Eendag, lank gelede, op 'n sonnige dag, was daar 'n pragtige baba prins gebore. Hy het pratige blou oe, met mooi blonde hare. Sy naam was prins Marcus. Hy was in gevaar. Die nare heks, Krishe woe hom doodgemaak het. Al het hy dit nie verstaan nie, omdat hy nog te klein was en self in sy eie wereld verdwaal word, moes hy baie weggesteek word. Hy het groter geword en kon baie goed pyl en boog skied. op sy tiende verjaarsdag het hy volle beheer oor die land gekry. Hy moes belowe dat hy met 'n mooi meisie sou trou op die ouderdom van een-en-twintig. Hy het elke meisie by die skool uitgevra. almal het nee gese. Daar was nog net een meisie wat hy nie uit gevra het nie en haar naam was Sharon. Sy was baie lelik. Sy het daaikies gehaad en skewe tande, sy was ook 'n bietjie oorgewig. Niemand het van haar gehou nie. Sy het baie van die prins gehou. Die prins het glad nie van haar gehou nie. Die prins het geen keuse gehad nie. Hy het haar maar uit gevra. Sy het die hele tyd ja geskree en op hom gespring. Hulle het vir ses jaar uit gegaan. Hulle het mekaar beter leer ken. Hy was baie lief vir haar. Omdat sy nie mooi was nie en ook nie 'n prinses was nie kon sy en die prins nie trou nie. Die koning het gese sy en Marcus mag nie trou nie. Marcus was baie kwaad. Hy het by die deur uit gestorm en in die tuin gaan sit. Hy het lank gesit en dink oor wat sy pa gese het. Hy en Sharon het die aand op 'n skip geklim en gevlug. Hulle het op 'n klein eiland gaan bly. Hy het diere geskiet vir kos. Terwyl die prins die vleis gebraai het, het die prinses die huisie gemaak. Die nare heks het uit gevind waar die prins bly en dat hy nou 'n vrou het. Een aand terwyl die prins en die prinses slaap, het die nare heks in die huisie in gegaan en die prinses gesteel. Krishe het vir Sharon in 'n hok toe gesluit. Sharon het gegil en gegil maar niemand kon har hoor nie. '' Skree maar soveel soos wat jy wil liewe prinses maar liewe Marcus kan jou nie hoor nie.'' Die prinses het moedeloos begin huil. Die volgende oggend het Marcus agter gekom dat Sharon nie daar was nie. Hy het wild en woes begin soek vir haar om die hele eiland. 'n Vrou met 'n donker swart klouk het eweskielik voor hom gestaan. '' Gepad ek is haastig! Ek is opsoek na die vrou wat ek lief het." Hy het haar eenkant gestoot en verder gesoek. " Ek weet waar Sharon is." Die prins het terug gedraai en verbaas na die ou vrou gekyk. Hy het haar gaan optel aan die nek en vir haar geskree waar is sy. die ou vrou het gese hy moet haar neer sit en dan sal sy hom vertel. Hy het haar neer gesit en sy het hom presis vertel waar Sharon is. Hy het gehardloop so vinnag soos wat hy kon, maar die vrou was vinniger. Hy het daar aangekom en eweskielik skiet hy in die lig op in 'n hok. Die ou vrou het hom ook gevang. Sy het nie geweet dat hy sy pyl en boog by hom het nie. Marcus het die nare vrou geskiet. Hy het die toue los geskied van die hokke sodat hulle vry kon wees. Marcus en Sharon het so vinnag as moontlik na die skip terug gehardloop. Hulle het terug paleis toe gegaan. Marcus het sy pa 'n drukkie gegee en omverskoning gevra. Hy het nog steeds met sy pa baklei oor Sharon. sy pa het uit eindelik in gegee. Marcus en Sharon het op sy een-en-twintigste verjaarsdag getrou en hulle was gelukkig vir die res van hule lewens!

Wednesday, February 25, 2009

My eerste Blog

Hier is my blog, en ek gaan al my stories op die blog skryf vir almal om te lees. Ek is amper klaar met my vierde storie, en daar is net meer om te kom.

WATCH THIS SPACE!!!!!!!