Thursday, February 18, 2010

Ek is baie besig!!!

ek moet nou hierdie week 'n storie tik vir my afr juffrou. ek moet 30 bladsye tik. nou dit is mos nie reg nie? so ek gaan net 25 bladsye tik. ek het al 15 bladsye. so hou vir my duim vas lat ek nog net tien bladsye moet tik. as julle kan, kan julle net vir my idees gee vir die res van my storie?

P.S ek kon nie die hele maand eneige iets skryf nie want ons het nie internet nie. ek het al ons "bundels" gebruik vir musiek. sorry dalk volgende maand wanneer onsd weer bundels kry. dan sal ek 'n storie op sit. dalk my storie van 25 bladsye.

Tuesday, February 9, 2010

Hi all you people out ther that have to type on their computer, or if you just know how to type real fast. Today we went to our computer classes and our teacher told us to go onto to type. Now to type is a game where you can type senteses, wards letters and a whole lot more. Now today I found out that I can go and find out how fast I can type on the game. Now I have 33 word per minute (wpm) and my percent is 99%! Isn't that great? So if I can type that fast I am sure that u can go on your computer and type to people my blog adders and tell them about all the stories that are about to come your way...just watch this space and see what I can do......

Tuesday, February 2, 2010

Is jy 'n Christen?

Vandag het ek gesien hoe my klasmaats optree teenoor 'n meisie wat arm is. Hulle behandel haar asof sy in 'n laer vlak is as hulle. Dit is mos nie reg nie? Jy kan maklik se jy is 'n Christen, maar tree jy op soos een? In vandag se tyd gaan alles net oor geld en mense se werke en wat hull ebelangstellings is. Niemand het al ooit om hulle gekyk en gesien wat mense vir hulle doen nie. Mense is te besig om deur die lewe te jaag dat hulle nie eers besef wat om hulle aangaan nie. Hulle kyk nooit na die mense wat vir hulle goed doen nie, hulle aanvaar dit maar net en dink dit is die mense se plug om dit te doen, maar dit is nie. Mense moet ook 'n bietjie afslek en besef wat rondom hulle aangaan. Niemand lees meer Bybel nie, want hulle is besig met huiswerk en briewe vir werk. Kan jy onthou wanneer het jy laas Bybel gelees? Jesus was 'n koning, maar hy het tussen siek mense geloop en hulle gehelp, hy het tussen baei mensa gestaan en met hulle gepraat. Hy het nie eers al die goed gedpen wat vir hom meer belangrik was nie, nee! Hy het die mense eerste gehelp. So volgende keer as Jy verby iemand loop wat gestrem is of dalk sukkel met geld en niks het nie, gee vir hulle al is dit die laaste paar rand wat jy oor het. moet nie net verby hulle loop en jou neus optrek nie, help hulle. Hulle het dalk nie die vermoe om goed te doen soos ons nie, of om te werk soos ons nie1 So help hulle en kyk 'n bietjie na al die kleiner goed wat om jou gebeur.