Wednesday, September 30, 2009

Dank God

Mag die Here jou sen met ongemak oor maklike antwoorde,

Halwe waarde en oppervlakkige verhoudings sodat jy uit

Die diepte van jou hart kan leef.

Mag die Here jou sen met woede oor onreg,

Onderdrukking en uitbuiting van mense

Sodat jy kan werk vir geregtigheid, Vryheid en vrede.

Mag die Here jou seen met trane om te stort vir mense

Wat pyn, verwerping, honger en oorlog ervaar sodat

jy 'n hand kan uitreik en hulle pyn in blydskap verander.

En mag God jou sen met genoeg dwaasheid om te glo dat

jy 'n verskil in die wreld kan maak sodat jy dinge sal kan

doen wat ander mense dink nie gedoen kan word nie.

('n Ou Fransiskaanse sen)